Pelgrims Tog Deel 5.5 (Steen)kringe in ‘n bos

Die was so lekker om te lees, ek het hom eers op fb gelees. baie intresant wolfie. 🙂

shadowwhisper's avatarwolfshadowwhispers

Daar is iets misterieus aan oer murasies wat ontdek word uit die bloute. Oer murasies is oral op ons planeet; van die piramides in lande soos Egipte, China en Mexico tot die ou oer murasie wat gevind is in Zimbabwe tot die freaky reuse koppe van Easter Island.

Die wolf wou nog altyd sulke plekke sien, en eendag het hy en Hanneliese ontdek dat jy nie oor groot waters hoef te vlieg om by hulle uit te kom nie. Hulle het in ‘n tydmasjien geklim sommer hier in hulle land en sulke plekke ontdek. Die eerste op hulle pelgrims tog was die Waterval Boven oer murasies.

View original post 401 more words

2 thoughts on “Pelgrims Tog Deel 5.5 (Steen)kringe in ‘n bos

  1. Dankie Ally 🙂 More of oormore plaas ek ‘n freakier blog oor ouer murasies waar ek was wat amper soos Stone Henge is, maar blykbaar nog ouer! Mens kan nie glo dis in ons eie land nie!

    Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.