Dis herfs in die somer.

Dis herfs in die somer en my hart is seer, oor als wat kriewel onbeheer.
Bewolkte dae is troos vir my, maar smag na die reen vir my pyn.
My wange bly klam soos my trane val,
n d

image

Dis n wal van emosies af van die wal
Als pla en al voel net nie reg.
Aleen wees want niemand sal verstaan nie.
Steek dit weg want daar is net nie iemand wat sal vra nie.
Elke dag moet ek veg met al die emosie monsters wat net nie wil weg.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.