Tweede handse gedigte boeke

So merk ons, ons name in boeke op ons rak, jou naam is onder n paar wat jy dood krap, dis mos jou boek nou,
Van een hand na die ander na jare op n rak, in n tweede handse winkel soveel ou gedigte saam op n rak.

Die een was n geskenk aan carla 1991 aan my liefste jy is die dief wat my hart gesteel het, geniet die boek, lief jou van jou lief.
Nog een het notas in en n naam, maar die ink is te dof 1990.

Een na die ander geseend met baie name, in n hoek staan daai ou gedigte boek wat wag vir nog n eienaar en n nuwe naam hy prys R6 afgemerk oor al die notas en name.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.