N Song in my jean se gatsak.

Ek dra suurlemoentjies in my handsak,
Pak die woorde van n song in my jean se gat sak.
Roep my in gister want vandag maak ek of vishoek strand se sand vas klou tussen my tone.
Jan Blom se woorde sit vas, klou dit aan my hemp soos helfs blare van hoe bome.
Ek vou die winter se son soos n kombers om my en plak wat was aan n strukkie in my hare vas.

Daar is n song op repeat, die woorde, die beat.
Daar is n vistok verlore, op die rotse langs water.
Sit ek daar, kyk ek uit oor die see.

Roep my in gister want vandag is ek nie beskikbaar nie, los maar n boodskap na die beep.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.