Rooi wyn

Daar is altyd n muggie in my wyn glas, as ek te lank vat om my volgende slukkie te vat,

dis net rooi wyn, wit wyn like hulle nie, maar ek hou van rooi wyn en hulle wil altyd daarin swem. Jy lag seker nou, maar as ek eers moet vis vir n muggie voor ek n slukkie kan vat wil ek somer kwaai word, maar ek word nie kwaad nie, ek vis maar die muggie uit met my vinger na n paar keer se gesukkel kry ek hom uit.

Wyn ai jy is maar altyd daar vir my waneer ek net wil relax, want aande soos die waneer ek verlang na iemand wat nie daar sal wees nie, en waneer jy nie eintlik vriende het om te bel en af te pak nie, wat anders sal mens doen?

2 thoughts on “Rooi wyn

    1. Baie dankie en ek kan ook net op jou staat maak om my gou goedjies te lees al een wat ek fiesies ken wat belangstel.

      Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.