
Daar is rook in my longe,
ek blaas uit nog n puff.
Ek is slimmer as die groep,
ek verly jou soos dit my pas.
Jy dink jy gaan my vang,
ek laat jou dink jy kan.
Ek weet hoe om die situasie te manipulated,
Dis al hoe mens survive.

Daar is rook in my longe,
ek blaas uit nog n puff.
Ek is slimmer as die groep,
ek verly jou soos dit my pas.
Jy dink jy gaan my vang,
ek laat jou dink jy kan.
Ek weet hoe om die situasie te manipulated,
Dis al hoe mens survive.