Vir jou is als speel, speel

images (1)

Dis reen en bewolkte weer,
Ek probeer my asemhaling
te beheer,
Ek het als laat gaan
Ek moes die klank van jou
hart klop verdoof.
Die warmte van jou is vals,
maar as jy na my toe kom
is dit al Wat ek wil aan vas klou.
Ons drink dan ons gunsteling wyn
en daans op onbekende note.
Want dis net ek en jy dan In die nag.
sodra die son op kom is als veras
en jy weg vir n lang tyd weer.

Dan van voor af moet ek jou asemhaling
op my lippe vergeet
en jou hartklop verdoof
want dis in my ore
en maak my hartseer.
Ek wens ons kan meer wees
maar van jou moet ek vergeet.
Ek moet jou laat gaan
want als is vir jou speel, speel.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.