Vishoek strand

Bewolk op Vishoek strand.

Dis waar heen my gedagtes gaan,
in die aand waneer ek nie kan slaap nie.
Sit ek met my arms om my knee,
en kyk ek na die see.
Met dieptes en rotse,
versier met skulpe.
Strand huisies en sand kastele.
Want ek gee vir die see
my vrees vir die hartseer wat
soveel keer al kom nessie skrop.
Dankie se ek en sit ek weer
met my arms om my kniee
en uit kyk na die see.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.