Wens die is n droom.

Dit was daai dag
toe die herfs blare
aan my broek klou
en die wind
met my hare speel.

Toe ons op jou bed sit
en musiek luister.
Jy het my hand gevat
en ons het gesels.
Dis al wat ek kan onthou,
want ek weet net van
die nat gras
onder my kaal voete
en die wind
wat wreed aan my klou.
Staan ek iewers,
maar nerens,
soos jou woorde
wat verdwaal weg van my.
Ek wens die was n droom,
word wakker!
Sal ek soms fluister.
Net stilte omkring my gedagtes.
Nou verskyn jy voor
my en ly my daar waar die bad
vol getap is en die
kersies warm skyn.
Sit ek en my kniee vas hou,
want ek praat en jy andwoord nie.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.