
Ek stuur vir jou n briefie.
Gemerk met soene
om jou pad na my te vind.
Ons speel, speel seerowers,
N soene kaart na my hart.
Ek sit en wonder
of jy ook
na die maan
staar vanaand.
Die wind speel
met my hare,
en die maan
skyn op my gesig.
En soos sy
my kalm hou
gaan my gedagtes
ver, ver weg.
Ek dink aan daai aand
toe die mis
my verblind het
en ek verdwaaled
na jou gesoek het.
Ek onthou jou hand
wat myne vas gegryp
Dit was n koue aand,
maar jy het
my warm gehou.
Dis n speel, speel wereld
net my en joune.
Ons het n plek
met ons name in gekerf.
Net vir ons.
Toe die son ons more se,
het die dow op jou vel geblink,
Dis ons speel, speel wereld,
my en joune,
hier speel ons
weg kruipertjie
en daans
tussen die viervliegies.
Sit jou seerower swaard aan jou sy,
sodat jy deur n soene kaart my kan kry.
