Skip to content

Betweenpages

Personal Diary Poetry Art Writings

  • Home
  • Contact

Category: Afrikaanse post

Afrikaanse post

Vanaand verlang ek na die see

Liefste Marco Liefste Marco Vishoek strand en die rots paaitjie aan die kant. Ek wens ek kan meer onthou van die soene by die paveljoene, Snoepie en Briefies van ons keis. Vertel my meer oor wat het als gebeur. Ek het lee spasies wat ek wens daar was nie. Ek mis jou ek wens ek kan onthou hoe dit voel om weer aan jou vas … Continue reading Vanaand verlang ek na die see

Unknown's avatarmyrealitydeardiaryMay 16, 2019May 16, 2019Leave a comment
Afrikaanse post

Wens die is n droom.

Dit was daai dag toe die herfs blare aan my broek klou en die wind met my hare speel. Toe ons op jou bed sit en musiek luister. Jy het my hand gevat en ons het gesels. Dis al wat ek kan onthou, want ek weet net van die nat gras onder my kaal voete en die wind wat wreed aan my klou. Staan ek … Continue reading Wens die is n droom.

Unknown's avatarmyrealitydeardiaryMay 15, 2019May 15, 2019Leave a comment
Afrikaanse post

Die kraake van my hart.

Die wind waai, stof in die kraake van my hart. Die reen maak modder wat verhard. Dit als lyk so donker, toe vat ek my verf kwas. Meng ek n bietjie van die maan skyn vir n perfekte nag. Dalk n paar sterre vir die glans. Kyk ek na die kraake van my hart. Wat deur die modder verhard. Die rivier maak die modder in … Continue reading Die kraake van my hart.

Unknown's avatarmyrealitydeardiaryMay 8, 2019Leave a comment
Afrikaanse post

Vir jou is als speel, speel

Dis reen en bewolkte weer,Ek probeer my asemhalingte beheer,Ek het als laat gaanEk moes die klank van jouhart klop verdoof.Die warmte van jou is vals,maar as jy na my toe komis dit al Wat ek wil aan vas klou.Ons drink dan ons gunsteling wynen daans op onbekende note.Want dis net ek en jy dan In die nag.sodra die son op kom is als verasen jy … Continue reading Vir jou is als speel, speel

Unknown's avatarmyrealitydeardiaryJanuary 22, 2019May 14, 2019Leave a comment
Afrikaanse post

So is dit.

Daar is rook in my longe, ek blaas uit nog n puff. Ek is slimmer as die groep, ek verly jou soos dit my pas. Jy dink jy gaan my vang, ek laat jou dink jy kan. Ek weet hoe om die situasie te manipulated, Dis al hoe mens survive. Continue reading So is dit.

Unknown's avatarmyrealitydeardiaryJanuary 18, 2019May 14, 2019Leave a comment

Categories

Follow Betweenpages on WordPress.com

Follow Us

Follow me on Twitter

My Tweets

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Unknown's avatar

Blog at WordPress.com.
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
  • Subscribe Subscribed
    • Betweenpages
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Betweenpages
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

You must be logged in to post a comment.

    Design a site like this with WordPress.com
    Get started