Wens vir gevoel van iets
Ek wens vir gevoel van iets. Eenige iets sal doen. Haal my net van die rak soos dit jou pas te veel hande het al my lyf gestreel. Dis mos net speel, speel. Eks lief vir jou is mos te maklik om te se Dis woorde wat net my vel wil lek met leuns soos vuur op jou tong Maar ek wil iets voel en … Continue reading Wens vir gevoel van iets

You must be logged in to post a comment.