Pelgrims Tog Deel 5.5 (Steen)kringe in ‘n bos

Originally posted on wolfshadowwhispers:
Lank lank gelede het ‘n wolf uit ‘n venster gekyk en ‘n woud gevind… Daar is iets misterieus aan oer murasies wat ontdek word uit die bloute. Oer murasies is oral op ons planeet; van die piramides in lande soos Egipte, China en Mexico tot die ou oer murasie wat gevind is in Zimbabwe tot die freaky reuse koppe van Easter… Continue reading Pelgrims Tog Deel 5.5 (Steen)kringe in ‘n bos

Eindelose Onbeheer

Eindeloose OnbeheerDis soos verlate kamers in bewolkte weer, koud is die gevoel, en leeg soos die spasies,Lang gang, met eindeloose stories van wat was.Dis gedagtes van die son op jou gesig en die warm gevoel van die somer.. Dis verby, want jy word blameer, vir eindelose onbeheer.Dit word vervang met verkluimende hartseer,Dan begin jy terug dink en berou jou eindelose onbeheer.Nou sit jy aleen en … Continue reading Eindelose Onbeheer