Jesus vs Horus – ‘n heidense oogpunt

Originally posted on wolfshadowwhispers:
Ek het oor die 21 jaar as heiden baie navorsing gedoen oor die onderwerp en hier is ‘n paar ding wat ek al uitgevind het… Jesus en Horus se stories is die selfde en die Egiptiese verhaal van Horus is 3000 ouer as Jesus sin. Ek het eendag selfs gehoor by ‘n dominee dat die Jode nie ‘n skeppings verhaal gehad… Continue reading Jesus vs Horus – ‘n heidense oogpunt