Ek hou van jou mens wees
Hoor gou hier Ek hou van hoe jy dink Hoe jy praat, en stories vertel. Ek wil net se Ek het lekker gelag. Ek hou van Hoe jy kort, kort Aan my been vat Om seker te maak Ek vang jou grap. Kom gou nader Wil iets vir jou fluister, Ons is dieselfde Deurmekaar, prentjie mense. Ek wil weet Of ons kan verewig Vriende wees, … Continue reading Ek hou van jou mens wees

You must be logged in to post a comment.