Asylum of Verse
Originally posted on wolfshadowwhispers:
Vandag het ek en Alicha Du Plooy by mekaar gekom met Mariette van Dyk en haar man van Jotha Drukkkers en hard gewerk aan my en Alicha se digbundel. Ja, Alicha is die geheime digter met wie ek ‘n boek uitbring. Ons boek se naam is ‘Asylum of Verse’ en binnekort wys ons julle hoe die boek gaan lyk. Alicha sal… Continue reading Asylum of Verse

You must be logged in to post a comment.