Die Kraake van my hart
Die wind waai, stof in die kraake van my hart. Die reen maak modder wat verhard. Dit als lyk so donker, toe vat ek my verf kwas. Meng ek n bietjie van die maan skyn vir n perfekte nag. Dalk n paar sterre vir die glans. Kyk ek na die kraake van my hart. Wat deur die modder verhard. Die rivier maak die modder in … Continue reading Die Kraake van my hart

You must be logged in to post a comment.