Vanaand verlang ek na die see…..Vir Marco
Vanaand verlang ek na die see, Vishoek strand en die rots paaitjie aan die kant. Ek wens ek kan meer onthou van die soene by die paveljoene, Snoepie en Briefies van ons keis. Vertel my meer oor wat het als gebeur. Ek het lee spasies wat ek wens daar was nie. Ek mis jou ek wens ek kan onthou hoe dit voel om weer aan … Continue reading Vanaand verlang ek na die see…..Vir Marco

You must be logged in to post a comment.