Ashore

Originally posted on Poet's Corner:
Phantasms Drift around me, Vestiges of Diminishing Night, Lingering, Transient Sensation, Softly Breathing Lavish Delight. Quiet Morning Tries to Rouse me, While Leisure Shades my Blushing Cheek, Yet, Still Warm from Gilded Dreaming, I Close my Eyes, Their Touch to Seek. In Idle Supplication I Nod my Head Once More, Desiring Passage ‘pon that Ship Which Shall Carry me… Continue reading Ashore

Eindelose Onbeheer

Eindeloose Onbeheer Dis soos verlate kamers in bewolkte weer, koud is die gevoel, en leeg soos die spasies, Lang gang, met eindeloose stories van wat was. Dis gedagtes van die son op jou gesig en die warm gevoel van die somer.. Dis verby, want jy word blameer, vir eindelose onbeheer. Dit word vervang met verkluimende hartseer, Dan begin jy terug dink en berou jou eindelose … Continue reading Eindelose Onbeheer